-50%

Oop Deure (Sagteband) Discount

Original price was: $80.01.Current price is: $40.01.
0 reviews
27 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
14 - 21 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Coenie Burger se boek Oop deure – wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer is veel meer as ‘n blote uitleg van die boek Openbaring. Dit is aktueel en toepaslike vir ons onseker tye van pandemies, toenemende konflik, morele verval en ekologiese rampe. Vanuit die beeldryke Openbaringboek bied dit ‘n verrassende, troosryke en hoopvolle blik op God Drie-enig, en God se toekoms waarin alles nuut gemaak word. Die boek open deure, nie net op God se toekoms nie, maar ook op geleenthede vir die kerk se missionale roeping vandag. Die fokus is veral ook op gemeentes wat in gehoorsaamheid meegeneem word in God se sending gerig op die herstel van ‘n gebroke wêreld.

Related products

wavebluelineus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare