-50%

My Doopboek (Sagteband) Online Hot Sale

Original price was: $10.01.Current price is: $5.01.
0 reviews
26 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
14 - 21 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Met ons doop sien en hoor ons God se beloftes. Hierdie beloftes is in die eerste plek vir die babas wat gedoop word, maar dit geld ook vir ons almal wat glo. Dit bevestig God se liefde en trou aan ons, waarvan die doop ʼn teken is.
Die teks bo-aan elke bladsy van My Doopboek is ʼn vrye verwerking van ons geloofsbelydenis in die vorm van beloftes wat God aan ons as gedooptes maak. Die teks onderaan elke bladsy herinner ons aan wat die doop prakties vir ons in ons geloofslewe beteken. Ouers kan hierdie beloftes en herinneringe vir hulle kinders voorlees, of ouer kinders kan dit self lees.

Related products

wavebluelineus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare