Die Boek Van Jakobus (Sagteband) Discount

Description
In hierdie publikasie is opgeneem Die Boek van Jakobus en die twee kort evangelies van Thomas en Nikodémus. Die Boek van Jakobus iS die verhaal van Maria, die moeder van ons Messias, haar ouers, haar geboorte en later ook haar swangerskap, tot waar Sagaria in die tempel deur Herodus vermoor word. Dan is daar ook ‘n baie intreressante verwysing na Adam en Evan in die Paradys wat meer lig werp op wat Satan daar gedoen het. Die Evangelie van Thomas handel oor die jeugjare van Jesus. Die Evangelies van Nikodémus vertel van Pilatus se beskuldigings teen die Messias, en die verloop van die hofsaak teen die Heiland, dis meer breedvoerig as in die Bybel. Dit gee ook ‘n beeld van die agteraf gekonkel deur Kajafas en Annas. Veral interessant in die getuienisse van mense wat vroeër deur die Heiland genees is. Die tweede deel handel oor Christus se neerdaling in die doderyk, waar Hy o.a. ook vir Adam en Eva gevind het, asook die twaalf aartsvaders. Ook Henog was daar.
Additional Information
Title | Default Title |
---|
Gospels (The Bible Knowledge Commentary)(Paperback) Discount
$110.00Original price was: $110.00.$55.00Current price is: $55.00.