-50%

Blomme vir Berdine: Derde in die Berdine-Drieluik Reeks (Sagteband) For Cheap

Original price was: $199.00.Current price is: $99.50.
0 reviews
20 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
14 - 21 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Die soen tussen Berdine en Dieter laat Berdine meer deurmekaar as ooit. 
Intussen kom die Bertha Human-skuiling op dreef en is daar oorgenoeg sake om Berdine en Melanie besig te hou.

Melanie vind liefde maar tragedie tref die jong verhouding. Berdine gee al haar aandag aan haar vriendin se gesin, die kinders van die skuiling en haar praktyk.

Toe Melanie haar in desperaatheid vra om na haar man en kind om te sien as sy tot sterwe kom, aanvaar sy dit as haar plig.
Maar is dit die Here se wil? 

Boeke in die Berdine-Drieluik reeks:
• Boek 1 – Die Lewe Wat Ek Jou Gegee Het
• Boek 2 – Die Skuiling
• Boek 3 – Blomme vir Berdine

Related products

wavebluelineus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare