Description
Additional Information
Questions
Description
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. n Ja! Kleuter se ’n groot Ja! om Jesus te volg en om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.
Additional Information
Title | Default Title |
---|