Tien Gebooie (Sagteband) Cheap

Description
God se tien gebooie is die kantlyne van ons speelveld in die lewe. Dit baken vir ons die ruimte af waarbinne ons die spel van die lewe kan geniet. Solank ons op die speelveld is, is ons veilig. Buitekant dié kantlyne kan ons ook leef, maar daar is ons op onsself aangewese. God se tien gebooie is baie meer as net ʼn klomp moets en moenies. Dit help ons om voluit te leef binne die ruimte wat God vir ons as sy kinders geskep het, net soos God dit bedoel het.
Additional Information
Title | Default Title |
---|