-50%

In Die Teenwoordigheid Van Jesus (Sagteband) Online

Original price was: $20.00.Current price is: $10.00.
0 reviews
20 people are viewing this right now
Estimated Delivery:
14 - 21 Mar, 2025
Trust Badge
Guaranteed safe & secure checkout

Description

Om Jesus waarlik te ken en sy voorbeeld na te volg, is dit belangrik om sy woorde en karakter te bestudeer en daaroor na te dink.
Met In die teenwoordigheid van Jesus deel topverkoper-outeur Randy Alcorn 200 kort oordenkings, Skrifgedeeltes en inspirerende aanhalings wat God se Seun al hoe meer aan gelowiges sal openbaar. Terwyl lesers nadink oor wie Jesus is en wat Hy vir ons gedoen het, sal hulle …

• aangemoedig word om Hom beter te leer ken en inniger lief te hê
• groei in hulle verhouding met Hom
• uitsien na die ewige lewe saam met Christus en ervaar hoe dit hulle hele lewensbeskouing verander

Related products

wavebluelineus.shop © 2025 All Rights Reserved

Select the fields to be shown. Others will be hidden. Drag and drop to rearrange the order.
  • Image
  • SKU
  • Rating
  • Price
  • Stock
  • Description
  • Weight
  • Dimensions
  • Additional information
  • Add to cart
Click outside to hide the comparison bar
Compare